Laerskool Lynnwood
E-mail Print PDF

Revue 2010

OPEDAG / KUIERDAG

Saterdag 28 Augustus 2010 vanaf 10:00 – 12:00 
  • Saalverrigtinge: 10:00 – 10:30
  • Ope skoolbesoek en persoonlike gesprek met Skoolhoof, Skoolbestuur en Graad RRR tot Graad 1 Onderwysers 10:30 – 12:00
Indien u Vrydag 28 Mei misgeloop het, kom besoek ons gerus. Bring u kind saam.

Ons Visie

 'n Laerskool wat deur uitnemende begeleiding, gelukkige en gebalanseerde kinders ontwikkel wat die uitdagings van 'n veranderende wêreld aangryp.

'n Laerskool wat as voorkeurskool in die Ooste van Pretoria verrassend anders is deur:
  • Die nastreef van Christelike normes en waardes.
  • Gebalanseerde kindgerigte begeleiding.
  • Die skep van 'n omgee atmosfeer.
  • Persoonlike dienslewering.
  • Die nastreef van hoë standaarde - Akademie, Kultuur en Sport.
  • Toegeruste personeel wat 'n verskil maak.
  • Die nastreef van doeltreffende kommunikasie.
  • Ondersteunende, deelnemende ouers.

SKOOLKWARTALE: 2010

Kwartaal 1:

13 Januarie – 26 Maart

Kwartaal 2 :

12 April – 9 Junie

Kwartaal 3 :

13 Julie – 23 September

Kwartaal 4 :

4 Oktober – 10 Desember

 

 


Eerlik :

Om die waarheid te praat en so vertroue in ander te skep