You are not logged in. (Login)
 

 

Laerskool Lynnwood

Kleiner gevestigde laerskool in die ooste van Pretoria.

Skip Main Menu

Main Menu

Skip Login

Laerskool Lynnwood

Welkom by die E-Leer webblad van Laerskool Lynnwood.

Gebruikersnaam en Wagwoord

Leerders sal gedurende die Rekenaarklas 'n "Gebruikersnaam" en "Wagwoord" ontvang waarmee leerders en ouers kan inteken. Indien u as ouer wil inteken op hierdie deel van die webblad kan u dus gebruik maak van die "Gebruikersnaam" en "Wagwoord" wat u kind gedurende rekenaarstudie ontvang het.

Graad 1 tot Graad 3 teken slegs in as 'n gas en benodig nie 'n wagwoord nie.

Leerders word aangemoedig om hul "Wagwoord" te verander en moet dus self die inligting aan ouers verskaf. Kontak coenie@lynnwoodlaer.co.za of minetta@lynnwoodlaer.co.za indien probleme ondervind word.

Skool

Neem asb. kennis dat ons met aanvang van die nuwe kwartaal, op Dinsdag, 13 Julie 2010, Dag 2 se rooster volg.

Course categories


Skip Calendar

Calendar

Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
        1 2 3
4 5 6 7 8 9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27 28 29 Today Friday, 30 July 30 31
Skip Upcoming Events