Tuisblad

September 2019
S M T W T V S
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30

Kaspaas sê - help asseblief!

Die Kaspaas sê - wenke het ontstaan om gebruikers van die webblad te help. In hierdie nuusflitse sal Kaspaas elke keer wanneer die tuisblad oopgemaak word 'n nuwe wenk gee hoe om die webblad meer effektief te gebruik.

Ek is ook tans besig om wenke vir gebruikers op knoppies te plaas. Indien jy die muis oor 'n knoppie beweeg sal 'n wenk verskyn. Hierdie wenke sal vir die verbruiker inlig wat hy kan verwag om te kry as hy op die knoppie sou kliek.