Tuisblad

Gebeure Kalender

14 - 20 Julie, 2019
15 Julie
16 Julie
17 Julie
18 Julie
19 Julie
20 Julie
Julie 2019
S M T W T V S
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31

Briewe, Nuusbriewe en dokumente

Briewe, nuusbriewe en dokumente word op die 'D6 Connect' App gelaai. Dit kan dus direk vanuit die app oopgemaak word en afgelaai word. Hierdie dokumente word nie op die webblad geplaas nie maar ouers en leerders kan toegang tot hierdie dokumente kry vanaf die skakel 'D6 Connect'. Beweeg die muis oor 'D6 Connect' en dan na 'Kommunikasie (D6 Connect). Kliek en dit sal jou na die web weergawe van die app neem. Gebruikers moet eenmaal registreer met 'n selfoonnommer en 'n wagwoord. Dit sal vir jou toegang gee tot die app op jou foon en die webblad weergawe.