Tuisblad

Ondersteuningsdienste

Laerskool Lynnwood bied ‘n een-stop-diens wat poog om in al u behoeftes te voorsien. Verskeie ondersteuningsdienste is op die skoolterrein beskikbaar. Terapie word aangebied gedurende en na skoolure. Dit word op ‘n Privaatpraktyk-basis aan ouers beskikbaar gestel, dus kontak ouers die praktyk of terapeut direk.

Dienste beskikbaar:

Arbeidsterapie:

  • De Wet Arbeidsterapeute:
  • Me. Mia de Wet
  • Me. Jolene Wessels

Opvoedkundige Sielkundige:

  • Dr. Annelise Botes

Spraakterapeut:

  • Me. Diana Joubert

Visie- en leesterapie:

  • Miraculum Kinetics:
    • Andrea Willis

Remediërende terapie:

  • Me. Marlene Irving
  • Me. Marna Grundlingh