Skooltye
Ons versoek graag die ouers dat leerders betyds by die skool sal wees. Die tye sal soos volg wees:
- 07:30 - Leerders tree aan in die vierkant.
- 07:35 - Klok lui vir opening in vierkant. Leerders moet dan reeds aangetree wees.
- 07:40 - Eerste periode begin.
- 13:30 - Maandag tot Donderdag, einde van skooldag.
- 13:00 - Vrydae, einde van skooldag.
| < Prev |
|---|

Skooltye
