Tuisblad

Gebeure Kalender

Woensdag 14 Augustus 2019
Augustus 2019
S M T W T V S
1 2 3
4 5 6 7 8 9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27 28 29 30 31

D6 Connect

Die doel van die webblad is bemarking. Enige kommunikasie en inligting aan ouers word deur die 'D6 Connect' App gedoen. Ouers en leerders kan wel toegan tot hierdie inligting vanaf die webblad verkry deur die 'D6 Connect' skakel te gebruik.

Beweeg die muis oor 'D6 Connect' en kliek op 'Kommunikasie - d6 Conect' om toegang tot die App se web weergawe te kry. Hier kry ouers en leerders alle briewe en belangrike inligting soos assesseringsprogramme, nuusbriewe en nog baie meer!

Die App kan ook afgelaai word op 'n modiele toestel indien u dit sou wou doen.

Inligting op 'D6' word bygehou deur Sharise Janse van Rensburg - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.