Tuisblad

Sport

Laerskool Lynnwood skep geleenthede vir leerders om ‘n liefde vir sport te ontwikkel, aktief  te wees en ‘n gesonde leefstyl te handhaaf. 

Ons ontwikkel leerders optimaal om hul in staat te stel om hul volle potensiaal te verwesenlik. Lynnies se voorbereiding en deeglike beplanning lei tot sukses.

Ons betrek soveel as moontlik leerders by die skool se buite-kurrikulere aktiwiteite en moedig massa deelname aan. 

Ons skep geleenthede vir wye blootstelling en ‘n verskeidenheid van sportaktiwiteit.