Tuisblad

Bulletjie rugby

Rugby word by Lynnies beoefen om seuns bewus te maak van die belangrikheid van goeie sportmanskap, om as 'n span te funksioneer, om liefde vir rugby te kweek en om rugbyvaardighede te verbeter.

Die skool speel tans in die A2-liga en beskik oor kwaliteit afrigters wat betrokke is by die spanne se afrigting.

Mnr Reinhard Bredenhann

  • 012 348 8894 
  • 0837550208
  • Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.