Tuisblad

Mini Hokkie

Lynnies Hokkie Akademie bied Mini-hokkie vir alle Gr. R tot 3-leerders.  Ons bied kwaliteit afrigting wat fokus op die ontwikkeling van jong spelers ter voorbereiding vir senior hokkie.  Mini-hokkie is pret en ‘n fantastiese geleentheid om binne spanverband deel te neem. Mini Hokkie word in die 3rde kwartaal beoefen en leerders neem aan verskeie fees toernooie deel.

Mev Adri Oberholzer

  • 012 348 8894 
  • 082 949 2759
  • Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.