Die Lynnie-karakters vorm elkeen deel uit van hierdie lewensverhaal. Elkeen… die skoolbestuur, die onderwysers, die ouers en die leerders het ‘n dapper rol om te vertolk, ten einde die storie van DIE LEWE sowel as die lewenslesse daarmee gepaart, te ontsluit.    

Kyk jy terug in jou speëltjie aan sy wand… wonder jy soms wie is die mooiste, slimste, vinnigste, oulikste in die Lynnie-land… O ja, dis VERSEKER jy, want jy is deel van hierdie Lynnie-land!!!

Ons kies nie noodwendig waar en wanneer ons verhaal begin of eindig nie... maar ons kan wel die storielyn vul met avontuur, intrige en ‘n gelukkige einde! 

Afdelings

Laerskool Lynnwood lewer die volgende dienste

Pre-Primêr

Is jy opsoek na die beste kleuterskool waar jou kleuter in liefde gekoester word?STOP!
JY HOEF NIE VERDER TE SOEK NIE…Wat maak Laerskool Lynnwood Pre-Primêr uniek?

Pre-Primêr
Grondslagfase

Trippe trappe tone….

Kleine voetjies wat diep spore trap. Dis ons Lynnie jongspan! 
Gelukkige huppelkinders wat skool as ‘n leefwyse sien​​.

Grondslagfase
Intersenfase

Die skool se primêre doel is om geleenthede vir leerders te skep om hulle Godgegewe talente op elke terrein ten volle te ontwikkel, sodat hulle ná skool as selfstandige mense die grootmenswêreld met selfvertroue kan betree. 

intersenfase