weblogo Laerskool Lynnwood - Finansiële Inligting

Finansiële inligting

Laerskool Lynnwood se Algemene Ouervergadering vind jaarliks in Oktober plaas waar die skool se begroting en skoolfonds vir die daaropvolgende jaar goedgekeur word.

Skoolfonds is vooruitbetaalbaar en ‘n bevestigingsfooi van R1 500.00 per kind is betaalbaar voor einde Desembervan die huidige jaar.  Hierdie bedrag is van toepassing op alle leerders van Graad RRR tot Graad 7.

Die bevestigingdsfooi word nie bo en behalwe die skoolgeld gehef nie, maar word van die totale skoolgeld afgetrek en die balans word in 11 paaiemente verdeel. Indien met ‘n debietorder betaal word, sal die bevestigingsfooi in Desember verhaal word.

Die skool vorder vir 11 maande skoolfonds, vanaf Januarie tot November.

Skoolfonds vir 2019 

Die volgende skoolfonds is met ingang van 1 Januarie 2019 betaalbaar:

  • Graad R, RR en RRR: R26 415

Bevestigingsfooi: R1 500 (betaalbaar voor of op 31 Desember 2018)

Restante bedrag: R24 915 (R2 265 x 11 maande)

  • Graad 1 – 7: R21 465

Bevestigingsfooi: R1 500 (betaalbaar voor of op 31 Desember 2018)

Restante bedrag: R19 965 (R1 815 x 11 maande)

Naskoolgeld vir 2019

  • Enkelkind: R13 310

Eenmalige skryfbehoeftefooi: R130

Betaalbaar maandeliks: R1 210 x 11 maande (ongeag aantal dae van bywoning)

  • Twee kinders: R23 760

Eenmalige skryfbehoeftefooi: R260

Betaalbaar maandeliks: R2 160 x 11 maande (ongeag aantal dae van bywoning)

  • Drie kinders: R35 145

Eenmalige skryfbehoeftefooi: R390

Betaalbaar maandeliks: R3 195 x 11 maande (ongeag aantal dae van bywoning)

  • Dagbesoeker: R90 per dag

Sluit middagete en versnappering in.

Algemeen

  • Rekeningstate word maandeliks elektronies aan die rekeningpligtige Elke familie ontvang ‘n kode wat tydens die bevestigings epos aan u deurgestuur word.
  • Alle skoolfonds (uitgesluit naskool en buitemuurse aktiwiteite) word slegs per debietorderoor 11 maande(van Januarie tot November) verhaal.

            Kontak Finansies vir debietmagtigingsvorm.

  • Registrasie vir buitemuurse aktiwiteite vind jaarliks plaas en die kostes daaraan verbonde, is oor 10 maande. Indien buitemuurse aktiwiteite gestaak word, moet dit per epos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.en die betrokke dosent gekommunikeer word. Een betaalde maand kennis word vir staking van alle buitemuurse aktiwiteite vereis.
  • Vrystelling van skoolgelde is op versoek by Me. Henna Wagener beskikbaar.Kontak die skool direk vir meer inligting.
  • Geen kontant of tjeks word aanvaar nie.

Laerskool Lynnwood se bankbesonderhede:

Absa Tjekrekening

Rekeningnaam: Laerskool Lynnwood

Rekeningnommer: 0540510075

Takkode: 632005

KONTAKPERSOON: Me. Hannelie Kriel - Finansies