Ons spog met 'n rekenaarsentrum met 34 HP 290 desktop rekenaars. (Hierdie ou foto sal vervang word met 'n nuwe een)
Hier leer ons rekenaar vaardighede aan. Ons rekenaars is gelaai met Windows 11 en ons gebruik die heel nuutste Microsoft Office 365 sagteware. Ons maak ook van Microsoft Teams gebruik in die rekenaarsentrum
Ons het onlangs oorgeskakel na Windows 11 en alle onderwysers en leerders gebruik Microsoft Office 365 en Teams
Ons maak ook van 'n verskeidenheid ander programme gebruik om vir ons leerder nuwe vaardighede aan te leer.