weblogo Laerskool Lynnwood - Ondersteuningsdienste

Ondersteuningsdienste

Ondersteuningsdienste Laerskool Lynnwood - OndersteuningsdiensteLaerskool Lynnwood se Ondersteuningsdienste is opreg trots op die span terapeute wat werksaam is op die skoolterrein.

Die terapie word by ons skool in skoolure sowel as na skoolure op die skoolterrein aangebied. Dit word op ‘n Privaatpraktyk-basis aan ouers beskikbaar gestel.

Die terapie sluit in;

  • Arbeidsterapie,
  • Spraak- en Taalterapie,
  • Opvoedkudige Sielkunde,
  • Remedierende terapie, en
  • Leesklasse.

Dit is ’n professionele diens wat die terapeute by die skool bied en is daargestel om ‘n een-stop-diens aan werkende ouers te verskaf.

Die terapeute is

  • Annelise Botes (Opvoedkundige Sielkundige),
  • Santa Josling (Opvoedkundige Sielkundige),
  • Marlene Irving (Remedierende terapie),
  • Mia de Wet (Arbeidsterapie),
  • Tessa Malan (Spraak- en Taalterapie),
  • Cecilia (Leesklasse).

Alle terapeute het ook hul eie privaatpraktyke.

Oktober 2017
S M T W T V S
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31