Met atletiek beoog ons om vir soveel as moontlik leerders die geleentheid te gee om fisies te ontwikkel. Ons streef daarna om:
alle leerders ‘n gelyke kans te gee
liefde vir die sport te kweek
massa deelname te bevorder en
prestasie en teleurstelling te hanteer.
Ons neem aan verskeie byeenkomste deel.