weblogo Laerskool Lynnwood - Winkel

winkel_0001 Laerskool Lynnwood - WinkelLynnies Snoepie 

Kom kuier gerus by Lynnies Snoepie waar jy daagliks vars slaaie, gesondheidsbroodjies, ‘n verskeidenheid geroosterde toebroodjies, en by geleenthede ietsie warms kan geniet.

Ons verkoop ook slegs water, koeldranke, sap, skyfies en lekkers van ‘n goeie kwaliteit en bekende handelsname.

Ouers kan gerus vooruit bestellings plaas om teleurstelling te voorkom. Ons deure is Maandag tot Donderdag vanaf 7 – 4 oop en sluit op Vrydae om 3:00

Tydens sportdae bly die snoepie later oop.

Dankie vir die ondersteuning. Dit is ‘n voorreg en plesier om met ons beleefde en goed gemanierde Lynnie leerders te werk.

Lynnies se Winkel (PTY) LTD.

Lynnies se Winkel is die enigste verskaffer van Laerskool Lynnwood se klere. Ons kry ons klere vanaf die grootste en beste fabrieke in die land en daarom ook die beste kwaliteit.

Die ure van die Winkel is Maandae – Donderdae vanaf 6.30 – 9.00 en dan weer vanaf 12:00 – 2:00 nm. Vrydae 6:30 – 9:00 en dan van 12 – 1 uur

Daar is geen Kontakte om te vertoon nie

Desember 2017
S M T W T V S
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31